£0.00
STOP en Dink ‘n Opleidings Pop Toon PDF Download
‘n Gratis opvoedkundige poppestel beginnerstel. Saamgestel deur Kathryn Ellis, met geillustreerde voorvbeelde van tipiese karakters wat maklik geskep kan word deur alledaagse materiale. Vertonings kan aangepas word om te voorsien in die behoeftes van die plaaslike gemeenskap en is toepaslik vir gebruik in gesondheids – en opvoedingsprojekte vir beide volwassenes en kinders. Die volledige pak sal van groot waarde wees vir LEERKRAGTE en GESONDHEIDSWERKJERS in die ontwikkelende lande. Vertonings kan aangepas word om te voorsien in die behoeftes van die plaaslike gemeenskap en is toepaslik vir gebruik in gesondheids. En opvoedingsprojekte vir beide volwassenes en kinders. Die volledige pak sal van groot waarde wees vir LEERKRAGTE en GESONDHEIDSWERKJERS in die ontwikkelende lande.
‘STOP en Dink ‘n Opleidings Pop Toon‘ is also available in other languages, please follow this link:
An introduction to the world of educational puppets, designed by Kathryn Ellis, with illustrated examples of characteristic puppet personalities. Firstly, you can easily produce these puppets from locally-obtained materials. Secondly, the puppet shows can be adjusted to suit the needs of the local community. Moreover, they are ideal for topics on health and education, both for adults and children. In conclusion, this package can be particularly useful for teachers or health workers working in developing countries. Complete with instructions and handy tips on how to make the puppets.